Johannes 13:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sal jy regtig jou lewe ter wille van My opoffer?” vra Jesus. “Ek verseker jou, voordat die haan môre-oggend kraai, sal jy drie maal ontken het dat jy My ken.”

Johannes 13

Johannes 13:29-38