Johannes 11:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesterhoofde en die Fariseërs het toe die Sanhedrin bymekaargeroep en gesê: “Wat gaan ons doen? Hierdie man hou aan om baie wondertekens te doen.

Johannes 11

Johannes 11:45-55