Johannes 11:46 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige van hulle het egter na die Fariseërs toe gegaan en by hulle gaan skinder oor wat Jesus gedoen het.

Johannes 11

Johannes 11:38-54