Johannes 11:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het weer bewoë geword toe Hy by die graf kom. Die graf was ’n grot en ’n klip was voor die opening gerol.

Johannes 11

Johannes 11:36-47