Johannes 11:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige van die omstanders het gesê: “Was hierdie man wat die oë van die blinde oopgemaak het, dan nie ook in staat om te keer dat Lasarus sterf nie?”

Johannes 11

Johannes 11:31-45