Johannes 1:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy antwoord hulle: “Kom kyk self en julle sal sien.” Hulle het toe gegaan en gesien waar Hy tuis was. Dit was omtrent vieruur die middag. Hulle het toe die res van daardie dag by Hom gebly.

Johannes 1

Johannes 1:38-41