Johannes 1:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het omgedraai en gesien hulle volg Hom. Hy sê toe vir hulle: “Wat soek julle?” Hulle het Hom geantwoord: “Rabbi” – as dit vertaal word, beteken dit ‘leermeester’ – “waar gaan U tuis?”

Johannes 1

Johannes 1:32-45