Job 7:5-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

5. My lyf is vol parasiete en rowe.My vel breek oop, en etter loop daaruit.”

6. “My dae gaan vinniger verby as ’n wewerspoel. Hulle eindig sonder enige hoop.

7. O God, onthou tog my lewe is maar ’n asempie.Ek sal nooit weer iets geniet nie.

Job 7