Wanneer ek gaan lê, wens ek die môre wil aanbreek.Maar die nag sleep stadig verby en ek rol rond tot dagbreek.