Job 7:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Het ek gesondig? Wat het ek aan U gedoen, U wat die ganse mensdom sien,waarom het U my geteiken?Is ek vir U ’n las?