Jesaja 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Jesaja gesê: “Gaan uit om koning Agas te ontmoet, jy en jou seun Sear-Jasub. Jy sal die koning kry waar hy op pad is na die veld waar klere gebleik word, by die punt van die kanaal uit die boonste dam.

Jesaja 7

Jesaja 7:1-12