Jesaja 7:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die nuus het die koninklike hof bereik: “Aram het ’n bondgenootskap met Israel teen ons gesluit!” Toe het die koning en sy mense soos bome in ’n stormwind gebewe van vrees.

Jesaja 7

Jesaja 7:1-10