Jesaja 63:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie is dit wat kom uit Edom, uit Bosra, met bloedrooi klere aan?Wie kom met die pragtige klere aan terwyl Hy met groot krag voortmarsjeer?“Dit is Ek, die Here, wat sê dat Ek julle red.Ek is sterk genoeg om te red!”

Jesaja 63

Jesaja 63:1-7