Jesaja 62:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal genoem word: “Die heilige volk, die volk wat deur die Heregered is.” Jerusalem, jy sal genoem word: “Die begeerlike stad,die stad wat nie meer verlate is nie.”

Jesaja 62

Jesaja 62:6-12