Jesaja 61:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal die verlate stede herbou,en die plekke weer opbou wat lank gelede verwoes is.Hulle sal die verwoeste stede herstel,plekke wat vir geslagte lank verlate gelê het.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11