Jesaja 61:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

die dag wanneer Hy vir dié wat in Sion treur,eer gee in plaas van smart,vreugde in plaas van droefheid,blydskap in plaas van hartseer.Die Here het hulle geplantsoos sterk en groot eikeom sy roem te vermeerder.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11