Jesaja 60:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die kinders van jou verdrukkers sal voor jou kom buig.Almal wat op jou neergesien het, sal jou voete kom soen.Hulle sal jou noem:die Stad van die Here,Sion van die Heilige van Israel.

Jesaja 60

Jesaja 60:10-22