Jesaja 60:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die pragtige bome van die Libanon sal na julle toe kom, die woude vol sipresse, platane en denne.Dit sal gebruik word om my heiligdom te versier.My tempel sal heerlik wees.

Jesaja 60

Jesaja 60:4-19