Jesaja 57:19-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Dan sal hulle My weer loof.En hulle sal vrede hê, almal van ver en naby.Want Ek sal hulle almal genees,”sê die Here.

20. “Maar die goddeloses is soos die onstuimige see.Dit kom nooit tot rus nie. Die golwe hou aanom slyk en modder uit te stoot.

21. Daar is geen vrede vir die bose mense nie,” sê my God.

Jesaja 57