Jesaja 57:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar die goddeloses is soos die onstuimige see.Dit kom nooit tot rus nie. Die golwe hou aanom slyk en modder uit te stoot.

Jesaja 57

Jesaja 57:19-21