Jesaja 52:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Word wakker, word wakker, Sion, beklee jou met krag!Trek jou mooiste klere aan, Jerusalem, heilige stad.Onbesnedenes en onrein mense sal nie meer in jou kom nie.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-2