Jesaja 51:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sit daardie beker in jou verdrukkers se hand,hulle wat vir jou gesê het: ‘Gaan lê op die grond sodat ons oor jou kan loop!’En jy het jou rug gemaak soos die grond, soos ’n straat vir hulle wat oor jou geloop het.”

Jesaja 51

Jesaja 51:16-23