Jesaja 50:10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Wie van julle dien die Hereen doen wat sy dienaar sê?Hy wat sonder enige lig in die donker loop,moet vertrou op die Naam van die Here, en staatmaak op sy God!

11. Maar julle wat vure aansteek, wat brandende fakkels gereed kry,in julle eie vuur sal julle brand. Julle eie fakkels sal julle doodbrand. Dit is wat julle uit my hand sal ontvang.In smart sal julle gaan lê.

Jesaja 50