Jesaja 50:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar julle wat vure aansteek, wat brandende fakkels gereed kry,in julle eie vuur sal julle brand. Julle eie fakkels sal julle doodbrand. Dit is wat julle uit my hand sal ontvang.In smart sal julle gaan lê.

Jesaja 50

Jesaja 50:10-11