Jesaja 48:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar vlug nou uit Babel.Vlug weg van die Galdeërs!Kondig dit aan met gejubel,maak dit bekend. Laat dit weerklink tot aan die eindes van die aarde.Sê: “Die Herehet sy dienaar Jakob verlos.”

Jesaja 48

Jesaja 48:10-21