Jesaja 48:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jou nageslag sou dan so talryk soos sand gewees het, en jou nakomelinge so baie soos sandkorrels.Hulle name sou nooit uitgewis en uitgeroei word nie.”

Jesaja 48

Jesaja 48:14-22