Jesaja 48:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nou sê die Here, jou Redder, die Heilige van Israel: “Ek is die Here jou God wat jou leer wat vir jou goed is.Ek lei jou op die pad waarop jy moet loop.

Jesaja 48

Jesaja 48:14-22