Jesaja 48:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Staan nader aan My en luister.Van die begin af het Ek nie in die geheim gepraat nie. Wanneer iets gebeur, dan is Ek daar.”Nou het die oppermagtige Heremy deur sy Gees gestuur.

Jesaja 48

Jesaja 48:14-18