Jesaja 47:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis juis hierdie twee dinge wat jou skielik sal oorval, op dieselfde dag:Jy sal jou kinders verloor en jy sal ’n weduwee word. Hierdie rampe gaan jou tref ondanks jou toorkunste en jou beswerings.

Jesaja 47

Jesaja 47:7-13