Jesaja 47:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het op jou boosheid vertrou en gesê: ‘Niemand sien wat ek doen nie!’Jou wysheid en jou kennis het jou misleitoe jy gedink het: ‘Ek alleen bestaan,daar is niemand soos ek nie.’

Jesaja 47

Jesaja 47:1-15