Jesaja 47:14-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Maar hulle is so nutteloos soos droë gras wat in die vuur brand.Hulle kan hulleself nie redvan die mag van die vuur nie!Daar is nie eens kole om jou warm te maak nie, geen vuur waarby jy kan sit nie.

15. Dis al wat hulle vir jou kan doen, hulle met wie jy jouvan jongs af besig gehou het.Hulle dwaal almal op hulle eie koers. Nie een van hulle kan jou red nie.”

Jesaja 47