Jesaja 47:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar hulle is so nutteloos soos droë gras wat in die vuur brand.Hulle kan hulleself nie redvan die mag van die vuur nie!Daar is nie eens kole om jou warm te maak nie, geen vuur waarby jy kan sit nie.

Jesaja 47

Jesaja 47:6-15