Jesaja 47:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die raad wat jy gekry het, het jou net moeg gemaak.Laat jou voorspellers opstaan en jou kom red.Laat die sterrekykers wat maand vir maand vir jouvoorspellings maak,jou red van wat jou gaan tref.

Jesaja 47

Jesaja 47:9-15