Jesaja 46:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afgodsbeelde en diere wat hulle wegsleep, sak inmekaar.Die gode kan die mensenie beskerm nie.Maar die mense kan ook nie die gode beskerm nie.Saam gaan hulle in ballingskap.

Jesaja 46

Jesaja 46:1-11