Jesaja 46:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afgodsbeelde van Babel, Bel en Nebo, word weggery op waens. Osse sleep hulle weg.Die arme diere steier onder die swaar vrag.

Jesaja 46

Jesaja 46:1-9