Jesaja 45:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ellende wag vir homwat sy Skepper verwyt,’n potskerf tussen potskerwe.Kan die kleipot vir sy maker sê:‘Wat maak jy?’Kan jou handewerk vir jou sê: ‘Hy kan nie sy hande gebruik nie’?

Jesaja 45

Jesaja 45:7-15