Jesaja 45:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Laat die wolke regverdigheid reën.En laat die aarde oopgaan om dit te ontvangen die vrug van redding oplewersodat regverdigheid daaruit kan voortspruit.Ek, die Here, het hierdie dinge gemaak.

Jesaja 45

Jesaja 45:6-18