Jesaja 45:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Die mense sal sê: “Die Here is die bron van my reg en krag.” Almal wat kwaad vir Hom is, sal skaamkry wanneer hullevoor Hom verskyn.

25. In die Heresal die nageslagte van Israel geregverdig wees en in Hom roem.

Jesaja 45