Jesaja 43:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat al die nasies bymekaarkom,almal moet teenwoordig wees.Watter een van die afgodekon ooit so iets voorspel?Wie kan vooraf sê wat môre sal gebeur? Laat hulle hulle getuies roepom te bewys hulle was regsodat ander dit kan hooren sê: “Dit is waar.”

Jesaja 43

Jesaja 43:1-14