Jesaja 43:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle is my getuies, Israel,” sê die Here. “En jy is my dienaar wat Ek uitverkies hetom My te ken en in My te glo, en te verstaan dat Ek alleen die Here is.Vóór My was daar geen God nie en ná My sal daar geen God wees nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:2-20