Jesaja 43:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy deur diep water van moeilikheid gaan, sal Ek by jou wees.Wanneer jy deur riviere gaan, sal hulle jou nie wegspoel nie.Wanneer jy deur vuur van verdrukking stap, sal jy nie verbrand nie.Die vlamme sal jou nie verteer nie.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-6