Jesaja 43:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar nou, Jakob, sê die Herewat jou geskep het, Hy wat jou gevorm het, Israel: “Moenie bang wees nie, want Ek het jou verlos. Ek het jou by jou naam geroep. Jy behoort aan My.

Jesaja 43

Jesaja 43:1-8