Jesaja 41:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wie van julle het dit van die begin af gesêsodat ons dit kon weet, vantevore al sodat ons sou kon sê: ‘Hy was reg’?Niemand het dit geweet nie.Niemand het dit voorspel nie.Niemand het eers gehoor dat julle ’n woord daaroor sê nie.

Jesaja 41

Jesaja 41:25-29