Jesaja 41:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het ’n leier laat opstaan wat uit die noorde kom.Ek roep hom uit die ooste op sy naam.Hy trap op leiers asof hulle modder is,soos ’n pottebakker wat klei trap.

Jesaja 41

Jesaja 41:15-27