Jesaja 41:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal riviere laat ontspring op die hoë bergpieke.Ek sal vir hulle fonteine gee in die valleie.Ek sal die woestyn in ’n poel water verander.Ek verander die droë, gebarste grond in fonteine.

Jesaja 41

Jesaja 41:17-26