Jesaja 41:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die armes en behoeftiges soek na water, maar kry niks. Hulle tonge bars van dors.Dan sal Ek, die Here, hulle verhoor.Ek, die God van Israel, sal hulle nie verlaat nie.

Jesaja 41

Jesaja 41:7-19