Jesaja 40:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die nasies van die wêreld is vir Hom soos ’n druppel in ’n emmer, soos stof op ’n skaal. Hy tel die eilande op asof hulle geen gewig het nie.

Jesaja 40

Jesaja 40:9-24