Jesaja 40:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Het die Here al ooit raadvan ander nodig gehad?Het Hy nodig dat iemand Hom vertel wat die goeie is of wat die beste is?

15. Al die nasies van die wêreld is vir Hom soos ’n druppel in ’n emmer, soos stof op ’n skaal. Hy tel die eilande op asof hulle geen gewig het nie.

16. Die Libanon se hout is nie genoeg vir offers,en sy diere nie voldoendevir brandoffers nie.

Jesaja 40