Jesaja 36:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Assiriese koning se verteenwoordiger het hierdie boodskap vir koning Hiskia gestuur: “So sê die groot koning, Assirië se koning: Waarop vertrou julle dat julle so vol selfvertroue is?

Jesaja 36

Jesaja 36:1-5