Jesaja 36:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier is ’n lys van amptenare wat uitgegaan het om die verteenwoordiger te ontmoet: Eljakim seun van Gilkija was administrateur van die paleis, Sebna was die sekretaris van die hof en Joag seun van Asaf was die koning se historikus.

Jesaja 36

Jesaja 36:1-10